top of page
Leserskring het in samewerking met By en RSG hul lede, lesers en luisteraars gevra om vir hul gunstelinggedigte in Afrikaans te stem. Hierdie bloemlesing bevat die 100 gewildste gedigte, soos aangewys deur liefhebbers van die digkuns uit alle uithoeke van die land, oud en jonk. Die versameling bevat 'n wye verskeidenheid posie deur digters soos Eugene N. Marais, Elisabeth Eybers, Breyten Breytenbach, Antjie Krog, N.P. van Wyk Louw, A.G. Visser, Lina Spies, D.J. Opperman, en Adam Small. Dit is 'n onteenseglike bewys dat die woordkuns steeds 'n plek het in die harte en huise van Afrikaanse lesers.

Die Gewildste Afrikaanse Gedigte

SKU: G31-BJ-SEPTEMBER2026-DD0367
ZAR 70.00Price
Quantity
  • Authors

    Leserskring, Verskeie Digters
  • Genre

    Po��
  • Publication Year

    2000
  • ISBN

    9780000000000
  • Format

    Large Paperback
  • Condition

    Good
bottom of page