Phillip is ’n skilder met een uitstalling agter die rug. Om den brode begin hy weer by ’n finansiële instelling in Bellville werk en neem oor naweke die trein stad toe om sy nuwe kunstenaarsvriende te besoek. Gaandeweg ervaar hy dat mense hom met agterdog bejeën, sy buurman ’n vendetta teen hom het en ’n vreemde reuk sy woonstel oorweldig. Die novelle volg Phillip se toenemende vervreemding en geleidelike aftakeling terwyl hy met skisofrenie worstel.
Die Grysland Verblyf
SKU: S3A-BJ-SEPTEMBER26-LBS
ZAR 45.00Price
Author
Jaco FouchéGenre
Afrikaanse Literêre Fiksie / Novelle / Psigologiese Fiksie / Kontemporêre FiksiePublication Year
2010Original ISBN
ISBN 9780795702969Format
Large HardcoverCondition
Good
