top of page
Drie Ringe vir die Elf-konings onder die hemelwerf, sewe vir die Dwerg-here in klipsale gekroon, nege vir Mense, gedoem om te sterf, een vir die Donker Heer op sy donker troon in die Land van Mordor waar die Skaduwees draal.
Een Ring om oor almal te heers, Een Ring om hulle te vind, Een Ring wat almal bring en in die duisternis saambind. In die Land van Mordor waar die Skaduwees draal.
Wanneer Frodo Baalens sy oom Bilbo se towerring tydens die se een-en-elftigste verjaarsdagpartytjie erf, is dit die begin van onvoorsiene avonture. Eers verdwyn Bilbo spoorloos en dan daag die towenaar Ghandalf op met die nuus dat Frodo in lewensgevaar verkeer: wie ook al in be-sit is van die Ring, vertel Ghandalf, sal uiteindelik deur die korrupterende mag daarvan verwoes word. Daar is net een uitweg: om die Skeure van Verdoemenis in die dieptes van die Vuurberg te vind, die Ring daarin te gooi en dit so vir ewig buite die bereik van die Vyand te plaas...

Die Kameraadskap van die Ring (Die Heerser van die Ringe Deel 1)

SKU: S1A-BJ-SEPTEMBER26-LBS
ZARĀ 120.00Price
Quantity
  • Author

    J.R.R. Tolkien
  • Genre

    Fantasie
  • Publication Year

  • ISBN

    9780000000
  • Format

    Medium Paperback
  • Condition

    Very Good
bottom of page