top of page
Die eerste keer toe Cadi die ontsondiger gesien het, was die nag toe haar ouma begrawe is. Sy was nog klein en baie hartseer maar het instinktief geweet dat sy die man weer moes sien ...
Dit maak nie saak dat niemand weet waar hy bly nie en dat Cadi ten alle koste haar soektog geheim moet hou, want dis ondenkbaar om die mens te aanskou... Al wat saak maak, is dat sy die man moet vind wat haar van haar sondelas kan bevry, die sondelas wat dag en nag by haar spook en wat haar haar ma se liefde ontneem het sodat sy van God en mens verlate voel.
Maar Cadi weet nie dat die ontsondiger ook soekend is nie...
Die ontsondiger is 'n boeiende en deernisvolle verhaal van onkunde, seerkry, wroeging, hunkering en verlossing. Die meesterlike kombinasie van geloofwaardige karakters, historiese akkuraatheid en meeslepende misterie strek verder as blote vermaak: dit spreek tot die diepste van menswees en rig die oe op die enigste Een wat waarlik vry maak, Jesus Christus...

Die Ontsondiger

SKU: S1A-BJ-SEPTEMBER26-LBS
ZARĀ 60.00Price
Quantity
  • Author

    Francine Rivers
  • Genre

    Christian Fiction
  • Publication Year

  • ISBN

    9780000000
  • Format

    Medium Paperback
  • Condition

    Very Good
bottom of page