Nico van Rensburg vertel ware lewensketse van gewone mense wat noodgedwonge in die wêreld van prokureurs en howe beland. Die verhale beweeg deur verskillende fasette van die reg en kombineer ernstige sake met ironiese en humoristiese voorvalle. Vanuit sy ervaring as prokureur verduidelik die skrywer terselfdertyd belangrike regsbegrippe en wys hy hoe menslike foute, konflik en oneerlikheid in en om die hof afspeel.
Dollars Eventualis
SKU: S3F-BJ-SEPTEMBER26-LBS
ZAR 50.00Price
Author
Nico van RensburgGenre
Niefiksie / Regte / Suid-Afrikaanse Reg / Ware Verhale / HumorPublication Year
2016Original ISBN
ISBN 9780798173292Format
Medium PaperbackCondition
Good
