Elle Kroon begin die jaar as ’n losloper nadat Alex saam met die avonturier Mike Horn om die wêreld gaan vaar. Op die eerste skooldag verloor sy haar status as meisie met ’n kêrel, haar haarstyl, haar waardigheid én die silwer ketting wat Alex vir haar gegee het. Dan arriveer twee Belgiese uitruilstudente en Maxime laat haar hart vreemde dinge doen. In die Aprilvakansie reis Elle en Refilwe Parys toe, waar ’n straatdief haar sonder geld of foon in Montmartre laat.
Franse Vlegsel
SKU: S3F-BJ-SEPTEMBER26-LBS
ZAR 45.00Price
Authors
Christien NeserGenre
Afrikaanse Jeugfiksie / Tienerromanse / Avontuur / Kontemporêre FiksiePublication Year
2014Original ISBN
ISBN 9780799370546Format
Medium PaperbackCondition
Good
