Fanie Olivier se Afrikaanse vertaling van Disgrace Na jare as dosent van romantiese poesie in Kaap-stad knoop professor David Lurie - middeljarig en twee keer geskei - impulsief 'n verhouding met 'n student aan. Dan versuur die affair. Hy word veroordeel en voor 'n kommissie van ondersoek gedaag. Hy is gewillig om sy skuld te erken, maar nie bereid om toe te gee aan die druk om 'n open-bare belydenis nie. Gevolglik bedank hy en trek hy hom terug na die afgelee kleinhoewe van sy dogter Lucy. Onder haar invloed en die natuurlike ritmes van die plaas wil dit vir 'n rukkie lyk of daar weer harmonie in sy wanstaltige lewe gaan kom. Maar die magsbalans in die land is aan die verskuif. Hy en Lucy word wreed aangeval, en dit bring al die krake in hul verhouding aan die...
In Oneer
SKU: S1A-BJ-SEPTEMBER26-LBS
ZARĀ 120.00Price
Author
J.M. CoetzeeGenre
Afrikaans Literary FictionPublication Year
ISBN
9780000000Format
Medium PaperbackCondition
Very Good
