In hierdie aangrypende boek deel die bekende skrywer Madelein Rust die intiemste besonderhede van haar reis met borskanker. Dit is 'n brutaal eerlike vertelling wat haar belewenis van die siekte met patos en humor uitbeeld. Lesers verkry 'n eiesoortige blik op die fisieke ervarings van borskankerstryders sowel as die ewig veranderende binnewereld van die wat teen die siekte veg. Kanker schmanker! rus borskankerstryders toe met inligting wat nie altyd geredelik beskikbaar is nie en help hul geliefdes om die reis met kanker beter te verstaan. Dit is 'n boek van hoop en triomf wat die leser hardop laat huil en laat lag. Dis 'n verhaal vir elkeen van ons wat 'n stryd van enige aard stry.
Kanker Schmanker!
SKU: G35-BJ-03OCTOBER26-DD0367
ZARĀ 70.00Price
Authors
Madelein RustGenre
Memoir / GesondheidPublication Year
2017ISBN
9780000000000Format
Small PaperbackCondition
Good
