Tina is 'n beeldskone, bedorwe jong vrou wat grootgeword het met geld maar min aandag van haar afwesige ouers. Haar grenslose leefstyl verander wanneer dwelms in haar handsak gevind word en sy in 'n vrouegevangenis beland. Daar word Rosina, 'n gerespekteerde Rasta-gevangene, haar onverwagse vriendin en beskerming. 'n Aanval op Tina se lewe en die lang herstel daarna dwing haar om haarself eerlik te leer ken. Deur Rosina, Marius en haar vervreemde ouers ervaar sy onbaatsugtige liefde, geloof en die moontlikheid van ’n nuwe begin.
Koesterkind
SKU: S3E-BJ-SEPTEMBER26-DD0363
ZAR 60.00Price
Authors
Elaine MaraisGenre
Christelike fiksie / LiefdesromanPublication Year
2013ISBN
9780000000000Format
Medium PaperbackCondition
Very Good
