Metamorfose is ’n versameling verhale wat oor tien jaar van Anna se lewe strek. Op sewe-en-twintig keer sy swanger en platsak terug na haar grootworddorp, Lelielaagte, met ’n verlede waaroor sy nie wil praat nie. Terwyl sy probeer om vir haar en haar kind ’n nuwe lewe te bou, word sy gedwing om pyn, bitterheid en onbeantwoorde vrae uit haar verlede te konfronteer. Stukkie vir stukkie ontdek Anna wie sy is en vind sy hoop, liefde en genesing.
Metamorfose
SKU: S3F-BJ-SEPTEMBER26-LBS
ZAR 50.00Price
Author
Melinda du PlessisGenre
Afrikaanse Fiksie / Kortverhale / Kontemporêre Fiksie / FamiliedramaPublication Year
2017Original ISBN
ISBN Nie opgespoor nieFormat
Medium PaperbackCondition
Good
