Geskei op 25, en dit met net 'n BA-graad op haar naam. Wat op aarde gaan Mieke met haarself maak? Vir die wereld lyk sy soos net nog 'n blonde Pretoria-poppie met geen werkservaring nie. In haar ouerhuis kan sy nie 'n oomblik langer bly nie, en sy vat impulsief die pad saam met haar band groupie van 'n sussie, Kayla, en die se vriendin Darling - hulle verkies die terBand Bitches waar hulle die band Siek se toer volg. Mieke is hierdie lewenstyl nie gewoond nie, dis vir seker! Al die rockster-onderstrominge en die slaap in benoude tente en die hot kitaarspelers is vir haar een te veel. Tog word Siek en hul dinge die sleutel tot Mieke se deur na die toekoms ook al kom niks sonder swaarkry nie.
Mieke rock uit
SKU: G35-BJ-03OCTOBER26-DD0367
ZARĀ 70.00Price
Authors
Jana du PlessisGenre
Kontemporere FiksiePublication Year
2012ISBN
9780000000000Format
Small PaperbackCondition
Very Good
