top of page
Die drinkers by Jake's Place sit om die rand van die kroegtoonbank soos hulle meesal aan die rand van die lewe self bestaan. Hulle, soos die ander mense in die verhale, reik na verbode of verbeelde vrugte, na vervoering of bloot verandering. Seuns soek aanvaar-ding by hul portuurs. Mans soek die ontwykende verlossing waarvan vroue die sleutel hou. Vroue soek iets heels in die wereld wat mans na hul eie beeld gemaak het.
En al wat soek, vind. Wat hulle vind, is selde waarna hulle gesoek het, maar nietemin genoeg vir nog 'n klein plesierigheid. Genoeg om soos een van hulle te se nadat hy weer uit sy geld uit geraak heDit bly immers 'n heerlike dag in die Kaap.

Paartie by Jake's

SKU: G35-BJ-03OCTOBER26-DD0367
ZARĀ 50.00Price
Quantity
  • Authors

    Jaco Fouchee
  • Genre

    Kortverhale/Fiksie
  • Publication Year

    1997
  • ISBN

    9780000000000
  • Format

    Large Paperback
  • Condition

    Very Good
bottom of page