top of page
As sy reg onthou, was dit dieselfde aand dat haar pa vertel het van die inge-nieur wat ook 'n dominee en sosiale werker was, dat hy die ding gese het wat sy nou eers verstaan:Liefde is soos 'n aflosstokkie, my kind. 'n Mens kan dit nie vorentoe aangee as jy dit nie gekry het nie.
Twee maande na die verdwyning van haar bejaarde ma besluit Katrien om die paaie van haar kinderjare na te ry. Haar reis neem haar terug na die pad-kampe waar haar saggeaarde pa, 'n padskraperoperateur, met sy stories oor die padwerke die lewe vir haar uitgele het. Daar het haar ma, met haar verbete stryd teen die armoede van die kampe, se probleme begin. Katrien se opsoek van die mense en die plekke wat haar gevorm het, is meer as net 'n herinne-ringstog. Dit is 'n poging om haar ma te verstaan en om haar eie weg vorentoe te vind. Op die oop pad onthou sy weer haar pa se woordeOm te weet waar-heen jy op pad is, moet 'n mens onthou waar jy vandaan kom.

Padmaker

SKU: G35-BJ-03OCTOBER26-DD0367
ZARĀ 80.00Price
Quantity
  • Authors

    Christine Barkhuizen-le Roux
  • Genre

    Literere Fiksie
  • Publication Year

    2010
  • ISBN

    9780000000000
  • Format

    Medium Paperback
  • Condition

    Very Good
bottom of page