Pandora se kruik is oop ... Na 'n liefdesteleurstelling is Emma uiteindelik reg om weer uit haar dop te kruip. Net betyds vir 'n opwindende werkopdrag: Sy moet Siprus toe om haar baas, Wim, met 'n projek te help. Maar die skone Siprus is nie net kristalblou waters, sonnige strande en Griekse oudhede nie. Emma is immers daar om internasionale geldwasnetwerke oop te vlek, en gou ontdek sy die gevaar is groter as wat sy of Wim besef... Wat kom maak die seiljag saans naby die seegrotte? Waar le hul plaaslike agent, Nikos, se lojaliteit? Weet die vissermanne dalk meer as wat hulle voorgee? Skielik lyk dit asof Pandora al die wereld se euwels opnuut losgelaat he
Pandora
SKU: G35-BJ-03OCTOBER26-DD0367
ZARĀ 90.00Price
Authors
Marie SpruytGenre
Spanningsroman / Romantiese FiksiePublication Year
2025ISBN
9780000000000Format
Small PaperbackCondition
Like New
