Hoe hou 'n mens kop in die 21ste-eeuse virtuele warboel? In hierdie versameling rubrieke, essays en heildronke tuur die bekroonde digter en joernalis danie marais diep in die braaivleisvuur van 'n waansinnige wereld. En hy wonder met speelse erns en entoesiasme wat geword het van rock 'n' roll en sy generasie x. Hy mik hoog, hy buk laag, en hy dink weer oor boeke, oor flieks, oor springsteen, darth vader, die stones, die simpsons, en oor randfigure - van die anglo-boereoorlog se agterryers tot the big lebowsi en peter blum. Genoeg om jou met 'n verwonderde glimlag te laat.
Pruimtwak en Skaduboksers
SKU: G31-BJ-SEPTEMBER2026-DD0367
ZAR 80.00Price
Authors
Danie MaraisGenre
Po�Publication Year
2012ISBN
9780000000000Format
Large PaperbackCondition
Good
