Alfred Mokgotsi vertel die verhaal van sy moeilike lewe in ’n beeldryke Sotho-Afrikaans. Hy glo dat die helm waarmee hy gebore is die oorsprong van die ellendes is wat hom agtervolg. Sy vader, ’n tradisionele geneser, mishandel hom en Alfred se lewe word gekenmerk deur ’n voortdurende soeke na aanvaarding en ’n heenkome. Sy omswerwinge neem hom onder meer na die myne en uiteindelik na Kuruman, waar die kringloop van lewe en dood voltooi word.
Rooigrond
SKU: S3F-BJ-SEPTEMBER26-LBS
ZAR 50.00Price
Author
Thomas LeachGenre
Afrikaanse Literêre Fiksie / Roman / Kontreifiksie / Sosiale FiksiePublication Year
1995Original ISBN
ISBN 9780624033936Format
Medium PaperbackCondition
Very Good
