Seks, leuens en die internet is 'n rou, eerlike vertelling deur 'n vrou wat alles op die spel geplaas en alles verloor het. Nou, op 50, durf sy die wilde wereld van aanlyn afsprake aan. Hier lyk al die prinse en hul perde bra gehawend, maar vasbeslote hou sy aan soek na haar ware sielsgenoot. Op pad kom sy alles tee - van die armes van gees tot die armes van vlees. Hierdie boek gaan oor die soeke na die self en die oeroue stryd tussen die brein en die hart. Die vraag is net: Wie gaan die keer wen?
Seks, leuens en die internet
SKU: G35-BJ-03OCTOBER26-DD0367
ZARĀ 90.00Price
Authors
Erla-Mari DiedericksGenre
Nie-fiksie / VerhoudingsPublication Year
2015ISBN
9780000000000Format
Small PaperbackCondition
Very Good
