top of page
As sestienjarige vlug Engela na Bloemfontein omdat die leier van die satanistiese Groep 13 haar wil doodmaak. Pieter, 'n vriend van haar broer, lewer haar aan 'n bordeel-eienaar uit om skuld te betaal, en sy word as seksslaaf aangehou. Haar hoop op ontsnapping rus op Jacques, 'n jong student wat by die klub werk, maar hy verdwyn na 'n geheimsinnige ongeluk. Die roman is op Elanie Kruger se lewensverhaal gebaseer. In die tweede deel praat Elanie self oor trauma, vergifnis, geloof, emosionele genesing en praktiese hulp aan ander slagoffers.

Van Skoolbank tot Bordeelbed

SKU: S3D-BJ-SEPTEMBER26-DD0363
ZARĀ 70.00Price
Quantity
  • Authors

    Jaco Hough-Coetze, Elanie Kruger
  • Genre

    Ware verhaal / Christelike fiksie / Trauma
  • Publication Year

    2015
  • ISBN

    9780000000000
  • Format

    Medium Paperback
  • Condition

    Good
bottom of page