top of page
As die jongste seun van 'n skatryk land-goedeienaar was Heinrich altyd die wilde loot in die Ludiks se wingerd. Maar op vier en twintig verloor hy sy hart op die beeldskone Sanet du Toit, self die toekomstige erfgenaam van twee florerende wingerd-plase. Met Sanet aan sy sy is Heinrich vasbeslote om te wys hy het sy wilde fase ontgroei; dat die skandaal wat almal geglo het hy oor sy ouerhuis gaan bring, nooit gaan gebeur nie. Maar op 'n warm Septemberdag hou 'n bloedrooi karretjie in Roosdal se hoofstraat stil. En skielik is Lizelle Fourie, die meisie met die ongure reputasie uit Heinrich se tienerjare, weer deel van sy lewe. En aan haar hand is 'n woelige vierjarige seuntjie, wat met die Ludiks se groen oe opkyk na Heinrich en hom uitdaag om sy bestaan te ontken.

Wilde Lote

SKU: G35-BJ-03OCTOBER26-DD0367
ZAR 60.00Price
Quantity
  • Authors

    Jaybee Roux
  • Genre

    Liefdesroman
  • Publication Year

    2009
  • ISBN

    9780000000000
  • Format

    Medium Paperback
  • Condition

    Good
bottom of page