top of page

Met die rértge kepérige stories in aliuja Snaakse Storie word jy
meegesleur saam met Nicolette Steel na'n land waar n vrOu GEEN
regte het nie ... Sandland? Vistenk? Sandland of Vistenk, sy sen die
avonmut en humor in elke situasic. Jy word opnuut bewas van die
vrybeid en sećninge wat jy elke dag genct. Jy besef dat die lewe oor
attitnde gaan en nie oor altitadenie. KAREN FOUCHE


Dit is een wonderlike voorreg om die skrywer persoonlik te ken en
met ieder en elke stone sien ek haar persoonlikheid, haar humor en
haar sin vir waardes daaruit straal. Elke staaltjie het sy eie upreke
humor daarin en sonder skroom het ek my gymkontrak
gekanselleer ordat hulle nie naastenby die maagspier oefening kan
verskaf met al die fancy masjiene soos die spicre styf trek en die
trane rol van die lag met die lees daarvan nie. Baie dankie dat jy ai
jou wedervaringe op so 'n wyse met ieder en elk van ons decl!
Doco so voort. CHRISTIE MINNAAR

 

Met hierdie stories glimlag jou binneste en buitenste van genot om
met die skrywer mee te maak wat in die alledaagse lewe met mense
kan gebeur. Dis met genot dat ek elke stone gelees het en re kun
wag om met die volgende een te begin nie. Die boek bring jou terug
na menswees en die plesier wat jy daarut kan haal. CARINA DE
KOCK

 

Troues, bigh tra's, dokters, ou motortjies ... - Lees Ahaja Snaaky
Storie indien jy die humor wil raaksien in die ernstge en nic so
ernstige oomblikke in die lewe. Nicolette Steel op haar beste!
NEIL VOLSCHENK

 

Nicolette se Abaja Snaakse Starie is 'n instant mond lif - verscker
stortes waarin jy jouself kan vind en skaterlag vir die mensdom. Cg
'o fassinerende wyse verander dit die mamer waarop jy dink .. (aan
al die dinge van die wereld wat ons dink ons weet) SANET
BROOKS

 

Abaju Snaakse Storie laar my vir n oombllk vergeet van die wereld
daar buite. Dit kiclie my lagspiere tot daar diep, wnar ek al vergeet
het hoc snaaks die lewe kan wees. Hecrlike ontspanning SUNA
O'KENNEDY

 

Elkeen van hierdie vertellings het vir my groor vermaak verskaf, die
oorvertelling van die koerant briefle aan Oom Dominee het my
tone lnat vuiste maak. Soms lag ek so dat Miena met die "bors
pilletjies" aan storm! Soveel van reis, sand-kis bewoners, ficrics co
allergiee het ek nog nooit gewect nie. Moet ek die self "pocflee"?
behe. Mag daar seen tus op al jou werk. KOOS VAN DER
MERWE

 

Ck her so lekker gelag vir jou stortes, dit het my dag gemuak! Es het
restt en bg dar die trane loop. Jr her regtrg 'n talend MICTIELLE

Abaja snaakse storie

R50.00Price
Quantity
  • Author

    Nicolette Steel

  • Condition

    Good

  • Format

    Medium Paperback

  • Language

    Afrikaans

bottom of page