top of page

MP
Very good
R50

 

Nanette van Rooyen se roman Chinchilla vertel die boeiende
verhaal van Lea, wat in reaksie op huishoudelike geweld waar-
tydens sy 'n kind verloor, vanuit Swakopmund terugkeer na haar
geboorteplaas in die Roggeveld.
Te midde van Bastos die chinchilla-slagter, Zacharias die ob-
sessiewe valkenier, Krisjan die Simpatieke en Mirjam die dorps-
banshee, begin sy haar helingsproses ...

Chinchilla is 'n andersoortige teks met 'n eie tematiek, 'n eie
ritme en 'n eie taalidioom. Kortweg, dit is besonders.
- Henning Snyman

Chinchilla (Afrikaans Edition)

R50.00Price
Quantity
  • Author

    Nanette van Rooyen
bottom of page