top of page

Daan Dreyer voel soos'n has-been. Sy vrou het hom gelos ("Ek
het jou ontgroei, Daan") en sy twee kinders rol hul oë vir sy
musieksmaak en gee eenwoord-antwoorde op al sy vrae. By die
werk gaan dit ook maar droewig - hy is na alles 'n wit man
van amper vyftig. Sy beste pel, Neels, se vrou gee vir hom'n
blou geranium, om sy donker woonstelletjie mee op te kikker.
Maar wat Daan betref, gaan dit veel meer as 'n malvaplant vat
om hom weer aan die beweeg te kry.

'n Fantastiese roman oor'n man op die rand van 'n nuwe lewe.
Verfrissend eerlik en baie, baie snaaks.

Daan Dreyer se blou geranium

R60.00Price
Quantity
  • Author

    Derick B. van der Walt
  • Condition

    Very Good

  • Format

    Large Paperback

  • Language

    Afrikaans

bottom of page