top of page

K atherine Mayfield, die nuwe eienaar van die Mayfield- Mandgoed, het nog altyd van'n luukse lewe gedroom. Maar soos die seisoene verbygaan, mis sy haar Amish-gesin en dierbare vriendin Mary Stoltzfus. Verban uit die eenvoudige lewe wat sy eens geken het, vind Katherine troos in vrywillige diens aan terminaalsiekes, 'n diens van liefde wat sy hoop eer sal bring aan haar biologiese ma se nagedagtenis.

 

Sonder dat Katherine daarvan bewus is, probeer haar lang verlore liefde, Daniel Fisher,
haar opspoor, net om telkens voor n toe deur te staan te kom. Intussen verlustig sy haar
in die moderne wêreld en geniet die aandag van Justin Wirth, 'n aantreklike man wat om
haar liefde meeding.

 

Herinnerings aan haar kinderjare saam met Daniel leef in haar hart, en tog is haar huidige
lewe ver verwyderd van die Lancaster-distrik. Katherine bly verlang na opregte vrede en
sy word gedwing om haar verlede nog een keer te trotseer.

Die Afrekening

R60.00Price
Quantity
  • Author

    Beverly Lewis
  • Condition

    Very good

  • Format

    Medium

  • Genre

    Christian Fiction

bottom of page