top of page

Dynah Carey was 'n gelukkige jong vrou: verloof
aan 'n wonderlike man, ouers wat haar verafgod,
en 'n getroue kind van God.


Dan, in één afgryslike, vreeswekkende oomblik, gebeur
die ondenkbare, die onvergeeflike, die ergste wat met 'n
vrou kan gebeur ... en Dynah se perfekte lewe spat aan
skerwe. Haar toekoms word onherroeplik verander en
haar familie verskeur. Haar skynbare rotsvaste geloof
word tot die uiterste beproef wanneer sy die gewigtigste
keuse van haar lewe moet maak ...

Die Kind Van Versoening (Francine Rivers)

R70.00Price
Quantity
  • Author

    Francine Rivers
  • Format

    Large Paperback

  • Language

    Afrikaans

  • Genre

    Christian Fiction

  • Condition

    Good

bottom of page