Barbie kan enigiets wees wat sy wil. En sy weet dat elke loopbaan op sy eie manier belangrik is. Een ding is gewis - waarmee Barbie ook al besig is, haar goeie luistervermoë, besorgdheid oor ander en werktrots dra alles by tot haar sukses! DIE KLASPROJEK Om nuut by 'n skool te wees, is nie maklik nie. Maar Jane het vir Barbie as haar graadvyf-onderwyseres. Met Barbie se hulp, werk Jane en haar klasmaats saam aan 'n projek vir 'n wetenskapskou wat almal baie opgewonde het!
Die klasprojek
SKU: NR62-251230-BB-EVD-06
R35.00Price
Author
BarbieCondition
Very Good
Format
Large Hardcover
Language
Afrikaans
Category
Kids
