top of page
Jak McDonald was gewoond aan eensaamheid. Dit het egter nie beteken dat hy daarvan gehou het nie.
As seun van 'n Skotse geoloog en goudsmit, was hy die enigste Engels-sprekende kind in 'n oorwegend Afrikaanssprekende boeregemeenskap en moes kosskool toe, omdat sy pa dikwels op sakereise moes weggaan. Tant Grieta, wat na sy ma se dood na hulle kom omsien het, se oordrewe besorgdheid oor hom het hom al meermale van pure ergernis en verleent-heid laat wens dat sy liewer moes padgee. En dan was daar nog boonop die letsel aan sy gesig wat hom altyd laat voel het dat dit maar beter is om ander mense te vermy.
Maar op 'n dag gebeur daar iets wat sy hele lewe verander...

Die Lamp

R25.00Price
Quantity
  • Author

    Tess Koller
  • Format

    Medium Hard Cover
  • Condition

    Very Good
  • Language

    Afrikaans
  • Ganre

    Mystery
bottom of page