MP
Good
R35
Die oorlogsapie
Megan staar lank na die swart en wit
foto. Net toe sy dit weer wil wegsit, sien
sy iets agter die fotoraam uitsteek - 'n
meisie wat sy nie vantevore raakgesien
het nie. Maar is dit wie sy dink dit is?
Terwyl Megan by haar ouma in Londen
kuier, ontdek sy 'n familiegeheim uit die
Tweede Wêreldoorlog. Is Alice regtig in die
bomaanval dood, of het sy dit tog oorleef?
As Megan net kan uitvind wat van daardie
vertoiingde speelgoed-apie uit die verlede
geword het ...
Die oorlogsapie
R35.00Price
Author
Claire Funge,Peter Bailey Stimie
