top of page
LEES SONDER GRENSE - meer as net 'n gewone leesreeks!
• Dit is deeglik herwerk om aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum te voldoen.
• Al ses leeruitkomste word deurgaans aangedui.
• Die leerders ontdek betekenis en begrip deur leerdergerigte leesaktiwiteite en treffende visuele materiaal.
• Die leerders se kritiese en kreatiewe denke word verhoog met blokkiesraaisels, raaisels, speletjies en grappies.
• Deur blootstelling aan verskillende genres soos rympies, stories en dramas ontwikkel die leerders 'n waardering vir 'n verskeidenheid tekste.
• Die multikulturele inhoud verryk die leerders se ervaringswêreld en wek empatie vir ander se sosiale tradisies.
• Opwindende pretaktiwiteite stimuleer interaksie en kommunikasie in die klaskamer.
DIÉ LEESREEKS - vir die nuwe opvoedkun

Die Volstruis Boek

SKU: BJ_LBS1125_20004
R40.00Price
Quantity
  • Author

    Mari Latti, Sonia Gouws
  • Format

    Large Paperback
  • Condition

    Very Good
  • Genre

    Text Book
  • Language

    Afrikaans
bottom of page