Laat jou verbeelding die loop neem ... en jy sal vir seker vir Barbie vind! Sy kan dinge doen en plekke besoek waaroor ander mense net kan droom. Of sy nou lid is van 'n koninklike gesin, of 'n meermin wat in die see woon, Barbie weet steeds hoe om 'n ware vriendin te wees! DIEPSEE-AVONTUUR Barbie, Midge en Teresa vaar oor die helder, blou waters van die Karibiese See. Hul avontuur begin wanneer Midge toevallig 'n geheime boodskap van die gevreesde seerower Rooineus hoor. Kan die drie vriendinne daarin slaag om voor die seerowers by die skat uit te kom en die gesteelde vrag te herwin?
Diepsee-Avontuur
SKU: NR62-251230-BB-EVD-07
R35.00Price
Author
Barbie
