top of page

Almal hou van 'n raaisel, veral Barbie! Sy's altyd op die spoor van een of ander opwindende saak, besig om leidrade te soek en haar goeie speurwerk te gebruik om die raaisel op te los. Sy geniet dit die meeste as sy iemand daardeur kan help!  GEHEIM VAN DIE DRIE TRANE  Barbie woon 'n maskerbal in die asemrowende stad, Venesië, in Italië by. Haar pragtige rok is versier met replikas van die onskatbaar waardevolle saffiere wat as die Drie Trane bekend staan. Maar toe die egte gesteentes verdwyn, neem Barbie die taak op haar skouers om agter die waarheid te kom!

Geheim van die drie trane

SKU: NR62-251230-BB-EVD-08
R35.00Price
Quantity
  • Author

    Barbie
  • Category

    Kids

  • Condition

    Very Good

  • Language

    Afrikaans

  • Format

    Large Hardcover

bottom of page