top of page

Almal hou van 'n raaisel, veral Barbie! Sy's altyd op die spoor van een of ander opwindende saak, besig om leidrade te soek en haar goeie speurwerk te gebruik om die raaisel op te los. Sy geniet dit die meeste as sy iemand daardeur kan help!  GEHEIM VAN DIE SNOWY WOODS-HERBERG  Barbie is in Noorweë om 'n groot skiwedren vir haar tydskrif te dek. Maar die geheimsinnige gebeure by die Snowy Woods-herberg maak 'n interessanter storie as die wedren self! Is 'n elf die oorsaak van die snaakse goed wat daar gebeur, of is dit iemand - of iets - heeltemal anders?

Geheim van die Snowy Woods-herberg

SKU: NR62-251230-BB-EVD-10
R35.00Price
Quantity
  • Author

    Barbie
bottom of page