Verteer deur die obsessie dat sy vet is, verhonger Karin haarself totdat sy eindelik in die hospitaal opgeneem moet word. Phyllis Owen se jeugroman oor 'n jongmeisie se stryd teen die dieetsiekte, anoreksie, sal almal aangryp danksy die menslike wyse waarop hierdie probleem benader word. Die pryswennende omslag is ontwerp deur Carine Bothma.
Hongerspieel
R25.00Price
Author
Phyllis OwenFormat
Medium Hard CoverCondition
Very GoodLanguage
AfrikaansGanre
oung adult
