Hugh Glass was die seun van Ierse immi-grante. En hy was 'n aanhouer. Hy is teen die einde van die agtiende eeu in die Verenigde State gebore en was nog sommer bloedjonk toe hy besluit het om 'n matroos te word. In die jaar 1820 werk Hugh as matroos op 'n vragskip. En dis hier waar sy avonture begin, een nag toe die berugte Jean Lafitte en sy klomp moorddadige seerowers die vragskip oorneem. Lafitte neem die bemanning gevange en stel hulle voor die keuse: hulle kan of by sy bende smokkelaars en seerowers aansluit, of sterf. Watter ander keuse het Hugh-hulle as om maar gedwe��
Hy Wou Leef!
R25.00Price
Author
Jenny TrippFormat
Medium Hard CoverCondition
Very GoodLanguage
AfrikaansGanre
Ware Verhaal
