top of page

 'n dogter van Israel het Judit nog altyd vir Yahweh, die God van haar mense, liefgehad en vertrou. Maar persoonlike tragedie en die bedreiging van 'n magtige vyand daag haar geloof uit. God is egter by haar en sal haar in haar swakheid gebruik om 'n hele nasie uit die kloue van die bose te red.

 

LAUREN JACOBS is 'n bevestigde Messiaanse pre- diker en spesialiseer in berading, waarin sy 'n meestersgraad verwerf het. Haar strewe is om vroue te bemagtig. Sy is getroud en woon in Somerset-Wes.

Judit

R60.00Price
Quantity
  • Author

    Lauren Messianic minister Jacobs
  • Condition

    Very good

  • Format

    Medium

bottom of page