top of page

In boek nommer drie in die Dogters van Abram-reeks gaan die
aangrypende familiesage voort wat fokus op vier Amish susters uit die
Lancaster-distrík, Pennsilvanie, kort ná die Tweede Wêreldoorlog.

Die lewe in Gobbler's Knob is presies wat Leah Ebersol nog altyd
begeer het ... totdat haar oudste suster, Sadie, die kerk en haar
gesin verlaat. Leah bly agter en glo die ergste: dat Sadie en haar
geliefde Jonas haar bedrieg het.

Haar getroue buurman Gid wag geduldig sy kans af en kort voor
lank moet Leah besluit of sy hom gaan toelaat om haar die hof te
maak. Maar toe tragedie die Ebersols weereens tref, moet Leah
weer kies tussen haar eie geluk en haar gesin ...

'n Nuwe Begin

R60.00Price
Quantity
  • Author

    Beveryley Lewis

  • Condition

    Very Good

  • Format

    Medium Paperback

  • Genre

    Christian Fiction

  • Language

    Afrikaans

bottom of page