top of page

Laat jou verbeelding die loop neem ... en jy sal verseker vir Barbie vind! Sy kan dinge doen en plekke besoek waaroor ander mense net kan droom. Of sy nou lid is van 'n ou koninklike gesin, of 'n meermin wat in die see woon, Barbie weet steeds hoe om 'n ware vriendin te wees!  'N RIT VIR VRYHEID  Die jaar is 1775. Dis Kerstyd in Williamsburg, Virginia. Barbie help uit by 'n gesellige koloniale herberg. Sy word vasgevang in die dramatiese gebeure van die rewolusie. Sal haar onvergeetlike rit vir vryheid seëvier - of misluk?

n Rit vir vryheid

SKU: NR62-251230-BB-EVD-05
R35.00Price
Quantity
  • Author

    Barbie
  • Condition

    Very good

  • Format

    Large Hardcover

  • Language

    Afrikaans

  • Category

    Kids

bottom of page