Barbie weet dat elke dag 'n opwindende avontuur kan inhou. Dit hang net van 'n mens self af. Of sy nou ook al saam met een van haar susters 'n probleem takel, of vir 'n vriend met iets hand bysit, die uiteinde is vir seker 'n glimlag op elke gesig! ORKESHARMONIE Skipper is die nuwe tromspeler in die coolste orkes in die skool. Toe haar beste vriendin, Courtney, kostuums ontwerp waarvan die orkes nie hou nie, kom Skipper voor 'n moeilike keuse te staan. Sy besluit om haar na Barbie te wend, en Barbie herinner haar wat ware vriendskap werklik beteken!
Orkesharmonie
SKU: NR62-251230-BB-EVD-03
R35.00Price
Author
BarbieCondition
Very good
Format
Large Hardcover
Language
Afrikaans
Category
Kids
