MP
Very good
R35
Tim se Pa is vasbeslote: Die kinders moet wegkom
van alles - die TV, selfone en rekenaars. 'n Egte
gesinsvakansie in 'n verafgeleë huisie in Wildernis
is net wat almal nodig het. Dalk sal Tim
en sy suster dan ook leer om beter
met mekaar oor die weg te kom.
Dinge loop egter gou verkeerd. Dit reën sonder
ophou. Die rivier oorstroom sy walle
en die brug word weggespoel.
Wanneer Ma val en haar been breek, moet Pa gaan
hulp soek. Maar die reën het die rotswand
laat loskom, en die huis begin stadig
teen die helling afgly.
Gaan hulle hierdie rotsstorting met
Tim in beheer oorleef?
Die eerste in 'n reeks opwindende avontuurboeke vir
vandag se jong lesers. Die boek is geskik vir
kinders tussen die ouderdom van 9-12.
Rotsstorting
R35.00Price
Author
Helen Brain
