Met sy hele hart begeer Simon 'n rekenaar maar terwyl sy pa werkloos en sy sussie in die hospitaal is, lyk dit of hy nooit sy wens vervul sal sien nie. Een aand loop hy by die rekenaarwinkel verby en iemand wat skynbaar vrag aflaai, stamp hom byna om. Eers later tref dit hom dat hy ooggetuie van 'n dief-stal was. Iewers in sy kop dra hy die sleutel wat die dief in die tronksel kan toesluit. Gaan hy dit vind?
Simon Se Vuurdoop
R25.00Price
Author
Theresa BreslinFormat
Large Hard CoverCondition
Very GoodLanguage
AfrikaansGanre
Young Adult
