'n Rykdom
ware verhale, tydlose stories en hande vol
aanhalings van alle tye en van oraloor.
'n Bron
van groot vreugde vir enige entoesiastiese leser.
Lees dit rus-rus, en lees dit dan weer.'n Boek
wat jou sal inspireer en laat nadink. Mense laat hulle
nie in wysheid en deugde in argumenteer of preek
nie. Maar stories laat ons onthou; dit gee ons moed;
dit laat ons hoop.
'n Geskenk
met pit vir ouers, sprekers, predikers
en enigiemand wat ou waarhede vars en
treffend wil oordra.Hierdie omnibus bevat verhale uit ses kleiner
publikasies van Lux Verbi.BM, asook meer as
honderd nuwe toevoegings.
Heruitgawe met volledige indeks volgens temas
Stories Vir Die Lewe Omnibus
R60.00Price
Author
Piet NaudeFormat
Medium Paperback
Condition
Very Good
Language
Afrikaans
