top of page

Barbie weet dat elke dag 'n
opwindende avontuur kan inhou.
Dit hang net van 'n mens self af. Of sy
nou ook al saam met een van haar susters
'n probleem takel, of vir 'n vriend met
iets hand bysit, die uiteinde is vir seker 'n
glimlag op elke gesig!

V STAAN VIR VERSKILLEND

Danni speel dolgraag klavier.
Eintlik dink Danni soms klavierspeel
is die enigste ding wat sy reg kan
doen. Eers toe haar klas besoek kry
van 'n gas - die skryfster - Barbie
ontdek Danni dat 'n mens op talle
verskillende maniere kan leer.

V staan vir verskillend

SKU: NR62-251230-BB-EVD-11
R35.00Price
Quantity
  • Author

    Barbie
  • Category

    Kids

  • Language

    Afrikaans

  • Condition

    Very Good

  • Format

    Large Hardcover

bottom of page