Wilhelmina Radebe gaan lê nooit, al slaan die lewe haar verskeie
kere plat. Soos die veiligheidspolisie hamer die dood dikwels
aan haar deur, maar sy behou haar nugter geloof, haar morele
ruggraat - en haar liefde vir rose. Haar verhaal begin by haar
oupa se werkgewer, Paul Kruger, en sy vertel dit
tot teen die einde van die vorige eeu.
Sy is waardig en wys. Daarom glo jy haar as sy
sê "goed of sleg is 'n hart-ding, nie 'n vel-ding nie".Soos Die swerfjare vun Poppie Nongena van Elsa Joubert
sal Wilhelmina se storie bydra tot begrip vap politieke
verskille.Riana Scheepers
Wat my veral tref, is hoe Afrikaans Wilhelmina en haar mense
altyd maar was en nou nog is.
Eben Venter
Wilhelmina Radebe kom tuis
R60.00Price
Author
Marinda van ZylFormat
Medium Paperback
Condition
Very Good
Language
Afrikaans
