top of page
Die tweeling Jasper en Karel dink elk hul eie ge-dagtes en stem nie maklik saam nie. Maar toe hulle kniediep in die gevare en avontuur beland, staan hulle soos een man saam, want hulle moet hul pa red uit die kloue van 'n gewetenlose en gevaarlike bende diamantsmokkelaars.
Byna kom die smokkelaars en die terroriste met wie hulle kop in een mus is, weg met 'n kosbare skat En byna verloor die seuns hul vertroue in 'n goeie vriend.

Woestyn

R25.00Price
Quantity
  • Author

    Diamante
  • Format

    Medium Hard Cover
  • Condition

    Very Good
  • Language

    Afrikaans
  • Ganre

    Young Adult
bottom of page